Prijs: € 28.00
Per 6 flessen. Hierdie fris wyn, wat van die Chenin Blanc-druif gemaakt is, is vol eksotiese vrugtegeure. Bedien koud saam met vis of pluimveegeregte, roerbraai of slaai.