Prijs: € 30.00
South AfricaPer 6 flessen. Hierdie medium vol wyn het ’n goeie suurbalans wat ’n verfrissend vers mondgevoel laat. Die geurprofiel herinner aan rooi bessies en blomme met ’n uitgesproke aardbei profiel op die smaak. Gemaak in die styl om voedsel te komplimenteer, maar ook heerlik om te geniet op sy eie.